Links

Instead of tunneling the web for worm information, we would like to add all composting worms in our bin!

If you are in the worm business, please send us your URL so we can add it to our blogroll!!

Wurmhouers

Ons maak ‘n wurmhouer wat te koop is teen R600. Dit is lekker groot en kan ‘n gesin van 6-8 met gemak ondersteun.
Evan: 082 469 3379

Wenke – weg vir ‘n paar weke

As jy met vakansie gaan, sit ‘n pampoen in die wurmhouer, wat jy deurgesny het. Pak jou wurmhouer vol klam koerant wat in repe geskeur is. Sit ‘n emmer onder die kraan, en draai die kraan oop. Maak seker jou houer gaan nie son kry nie, maar ook nie in ‘n bedompige motorhuis staan nie. [...]

Wurm houers

Om jou eie wurm houer te maak, het ons hier ‘n paar riglyne opgesit. Indien jy steeds wonder, vra jou vrae hier op die blog!! Hoop jy geniet die projek!

Wurmgedrewe kompos fabriek

‘n Huishoudelike kompos fabriek is deesdae ’n maklike manier om jou eie kompos en wurmtee te [...]