Indien daar maaiers in die houers is was daar dalk verkeerde voedsel ingegooi, soos ‘n stukkie vleis. Dit kan ook wees dat ‘n brommer sy weg ingevind het en besluit het om daar eiers te le. Hulle sal nie lank daar oorleef nie. Moet nie te bekommerd wees nie. Kyk eerder of jy die ventilasie [...]

Onlangse bydraes