Red wrigglers, rooi wurms, kariba wurms, Eisenia foetida
Die wurms word in wurms houers aangehou. Hulle is nie gehard vir buite leef nie, en eet slegs sagte voedsel, soos groente en vrugte. Dit is die wurms wat jy moet aanskaf vir jou wurmhouer.
|
||||||
|
Red wrigglers, rooi wurms, kariba wurms, Eisenia foetida Die wurms word in wurms houers aangehou. Hulle is nie gehard vir buite leef nie, en eet slegs sagte voedsel, soos groente en vrugte. Dit is die wurms wat jy moet aanskaf vir jou wurmhouer. Om jou eie wurm houer te maak, het ons hier ‘n paar riglyne opgesit. Indien jy steeds wonder, vra jou vrae hier op die blog!! Hoop jy geniet die projek! Wurmgedrewe kompos fabriek ‘n Huishoudelike kompos fabriek is deesdae ’n maklike manier om jou eie kompos en wurmtee te [...] |
||||||
|
Copyright © 2010 Erdwurms - All Rights Reserved |
||||||
Onlangse bydraes