Slang wurms

Slang wurms word gebruik om tuin materiaal af te breek. Ons het van die wurms beskikbaar. Gebruik dit in ‘n komposhouer om jou kompos af te breek of in jou tuin.

Wurmhouers

Ons maak ‘n wurmhouer wat te koop is teen R600. Dit is lekker groot en kan ‘n gesin van 6-8 met gemak ondersteun.
Evan: 082 469 3379

Wenke – weg vir ‘n paar weke

As jy met vakansie gaan, sit ‘n pampoen in die wurmhouer, wat jy deurgesny het. Pak jou wurmhouer vol klam koerant wat in repe geskeur is. Sit ‘n emmer onder die kraan, en draai die kraan oop. Maak seker jou houer gaan nie son kry nie, maar ook nie in ‘n bedompige motorhuis staan nie. [...]

Pryslys

Wurm pryse

Wurms word per kg verkoop, ons tel nie die wurms uit nie, ons weeg dit vir jou.  Ons weeg wurms apart, en weeg nie die wurms in hul kooigoed nie.

Pryslys:

250g - 10 kg @ R600/kg
10kg en meer @ R400/kg.
Ons verskaf ook wurms aan die hengelwinkels. Die winkels bestel op ‘n gereelde basis en dit word [...]