Gallery van Boerdery

Earthworm-Farming-lanes

Earthworm Farming Lanes

Die erdwurms word op grootskaal mee geboer op die plaas. Die boerdery beslaan ongeveer 1500 vierkant ‘n meter.
Alina-busy-harvesting-the-wurms

Alina busy harvesting the wurms

Die werkers by die boerdery oes die erdwurms met die hand om
kwaliteit te verseker.
Amanda-is-busy-to scale-the-earthworms

Amanda is busy to scale the earthworms

Onder streng toesig word die erdwurms geskaal vir die voorbereiding van bestellings.
The scaling of the erthworms
Scale process

Scale process

Vir elke bestelling word die erdwurms noukeuring afgeweeg. Die erdwurms word sonder enige verpakkingsmedium geskaal.The scaling of the erthworms

Die Skaal se gewig word noukeurig nagegaan voor verpakking.

 

Leave Comment

You must be logged in to post a comment.