Red wrigglers, rooi wurms, kariba wurms, Eisenia foetida
Die wurms word in wurms houers aangehou. Hulle is nie gehard vir buite leef nie, en eet slegs sagte voedsel, soos groente en vrugte. Dit is die wurms wat jy moet aanskaf vir jou wurmhouer.
|
||||||
|
Red wrigglers, rooi wurms, kariba wurms, Eisenia foetida Die wurms word in wurms houers aangehou. Hulle is nie gehard vir buite leef nie, en eet slegs sagte voedsel, soos groente en vrugte. Dit is die wurms wat jy moet aanskaf vir jou wurmhouer. Slang wurms word gebruik om tuin materiaal af te breek. Ons het van die wurms beskikbaar. Gebruik dit in ‘n komposhouer om jou kompos af te breek of in jou tuin. |
||||||
|
Copyright © 2010 Erdwurms - All Rights Reserved |
||||||
Onlangse bydraes