The Eisenia fetida, have two requirements regarding their habitat to be able to survive, namely moisture and food. Let’s look at a few aspects we will consider:
1. These worms require a humidity of 50-70% for survival. Any conditions dryer that this is not suitable, which [...]
Die wurms sal afgaan na die tee-houer toe. Dit is normaal. Om die rede is die belangrik dat die tee gereeld afgetap word, verkieslik daagliks!
Indien jou erdwurms af gaan na die tee-houer, waar tee opgevang word, en hulle verdrink in die tee sal die reuk dit binne ‘n dag of twee verklap. Dit is ‘n [...]
Ek sou voorstel dan indien die houer te nat is, meng koerant papier, wat in repe geskeur is in. Dit is ook ‘n goeie idee om jou wurmhouer so nou en dan om te dolwe. Kyk by die kategorie “handige gereedskap” vir wenke.
Moenie water in jou wurmhouer byvoeg nie. Die wurms produseer genoeg vog van [...]
Rooi goggatjies, wat soek hulle hier en moet ek bekommerd wees [...]
As jy met vakansie gaan, sit ‘n pampoen in die wurmhouer, wat jy deurgesny het. Pak jou wurmhouer vol klam koerant wat in repe geskeur is. Sit ‘n emmer onder die kraan, en draai die kraan oop. Maak seker jou houer gaan nie son kry nie, maar ook nie in ‘n bedompige motorhuis staan nie. [...]
Onlangse bydraes